Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,627 Episodes
12780 – 12800

Slaggate met personeel-skeidingspakkette Segment 01

Jan du Toit – ‘n Onafhanklike arbeidsraadgewer en senior konsultant by die Arbeidsinligtingplatform, SA Labour Guide & Wouter Fourie – finansiële raadgewer en direkteur van Ascor Wealth in Pretoria.
25 Jan 2017 2PM 8 min
12780 – 12800