Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,627 Episodes
12800 – 12820

Verpligte rotasie van ouditeure Segment 01

Bernard Agulhas – Ouditeure (IRBA) & Lindie Engelbrecht –Lede en Internasionale Vennootskappye by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekemeesters (Saica).
24 Jan 2017 2PM 10 min
12800 – 12820