Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
2420 – 2440

SA Bpk. vind sy voete

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
14 Aug 2024 12PM 7 min

Ou EV-batterye word nie weggegooi nie

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor gesels oor ou EV-batterye.
12 Aug 2024 11AM 7 min

Markoorsig

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte.
12 Aug 2024 11AM 8 min

Sasol sê sy wins gaan krimp

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners gesels oor Sasol se handelsopdatering.
12 Aug 2024 11AM 6 min
2420 – 2440