Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry

Loading player...
'Ons bestuur nie die waterreserwes behoorlik nie, omdat ons nie vir gebruikers sê dat hulle beperk is nie': Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool en voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie.
28 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min