GROOTfm 90.5 Ander programme

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Daily Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
240 Episodes
180 – 200

Jou Mense My Mense - Divenette

Lindie kuier by Divenette van Laerskool Queenswood wat al 12 operasies agter die rug het agv o.a. blindedermprobleme. Sy gaan waarskynlik 6 maande se skool moet mis om weer op die been te kom en het nie 'n mediese fonds nie... Kom raak deel van hierdie storie en luister hoe…
17 Apr 2018 8AM 7 min

#JouMenseMyMense

Lindie Strydom het vanoggend gaan kuier in Claremont in Pretoria-Wes by Mce en haar gesin – haar Ouma, Ma, Pa, tweeling boetie en ook klein boet van 13. Mce is 18 jaar oud. Sy is ‘n tripleeg wat beteken 3 van haar liggaamsdele is gestremd en haar tweeling boetie is…
10 Apr 2018 4AM 6 min

#JouMenseMyMense 27 Maart 2018 – “Super Girl”, Amelie

Ons het 'n klein vegter dogtertjie (10) by Laerskool Voorpos verras en vir haar klas partytjie gehou! Sy is in Januarie gediagnoseer met rare chroniese immuunsiekte... Haar mamma is 2 jaar gelede op 38 met borskanker gediagnoseer... Amelie het ten spyte van chemo steeds die redenaars by haar skool gewen…
27 Mar 2018 4AM 4 min

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Caden met Prader-Willi Sindroom

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Caden met Prader-Willi Sindroom 10 jarige Caden Benjamin van Standerton in Mpumalanga het ‘n baie raar, dodelike en ongeneeslike genetiese afwyking wat bekend staan as Prader-Willi Sindroom. Dit het sy kort lewe tot dusver absoluut oorheers wat dit vir hom moeilik maak om vriende te…
6 Mar 2018 3AM 5 min

CANSA Shavathon: Rekord Onderhoud

Susan Botha het Saterdag, 24 Februarie 2018, regstreeks vanaf The Grove winkelsentrum uitgesaai, terwyl die CANSA Shavathon in die agtergrond hare gekleur en geskeer het. In die klankgreep praat Ruben Delmage met 'n jong dogtertjie, wat haar haar poniestert laat afsny het, vir haar pa wat ook teen kanker geveg…
24 Feb 2018 3AM 3 min

#HOOPstoot

‘n Skryfbehoefte #HOOPstoot vir Laerskool Westerlig om moedertaalonderrig te vier!
21 Feb 2018 10AM 3 min

Moedertaaldag

Moedertaaldag – Laerskool Louis Leipoldt se kreatiewe Afrikaanse idiome
21 Feb 2018 5AM 8 min

#JouMenseMyMense

#JouMenseMyMense verras vir “Juffrou” Nicole…
6 Feb 2018 3AM 7 min

#JouMenseMyMense

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
3 Dec 2017 10PM 4 min

JouMenseMyMense

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
16 Oct 2017 11PM 7 min

#JouMenseMyMense

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
12 Oct 2017 4AM 5 min

#GrootVrees 2 Onderhoud

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
26 Sep 2017 9AM 3 min

#JouMenseMyMense

Herwinningsweek, PEN Voltion-herwinningsprojek.
14 Sep 2017 12AM 4 min
180 – 200