Hy is standvastig! ‘n Rots en Anker! Hy giet Sy liefde uit na ons toe in Jesus Christus! Die belangrikste ding van ‘n mens is wat in ons opkom as ons die woord, ‘God’, hoor. Godsbeeld vorm alles! As kind van God, hou aan na Hom toe draai! Hy kan…
Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here? Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om Heilig te wees, maar, Heiligmaking begin met leeg-making... As jy alleen en verlate voel,…
Die Wapenrusting van God, beskryf in Efesiërs 6:10-18, is geestelike toerusting wat gelowiges in staat stel om standvastig te bly. Dit behels die gordel van waarheid, borswapen van geregtigheid, skoene van die evangelie van vrede, skild van geloof, helm van verlossing, swaard van die Gees (Woord van God) en aanhoudende…
Charonike en Maynie gesels met Lean Buys oor God se roeping oor en vir jou lewe. Ons gesels en bid oor die menslike vraag; “Hoekom is ek hier?” Ons bid oor hoe om God se plan vir jou lewe te herken, om jou gees weer nuut te maak, en hoe…
Jennifer, Maynie en Charonike gesels met Heidemarie Kasselman en Jean-Louis oor hoe belangrik dit is om vir ons leiers en ons land te bid. Luister gerus weer!
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.