OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,555 Episodes
20 – 40

Weird Wide Web - Man leer sy seun 'n 20-jarige les

’n Multimiljoenêr in China het sy enorme rykdom geheim gehou vir sy seun totdat hy aan die universiteit gegradueer het. Volgens South China Morning Post is Zhang Zilong die seun van Zhang Yudong, stigter en president van die Hunan-pittige gluten-latiao-handelsmerk Mala Prince.
27 Mar 9AM 3 min

Weird Wide Web - Spookagtige meer kry 'n gladde glybaan

Die betrokke meer is in die noorde van Georgia, VSA, en het 'n onheilspellende reputasie verwerf. Lake Lanier is 'n kunsmatige meer wat bo-op dorpe en begraafplase gebou is en is vernoem na skrywer, digter, musikant en veteraan van die Konfederale weermag, Sidney Lanier.
18 Mar 9AM 3 min

Kay Lee Badenhorst op The Joyride

Nico en Nikki haal 2024 Dallmayr Mev Suid-Afrika semi-finalis, Kay Lee Badenhorst, in. Kay Lee vertel ons van haar reis in Mev Suid-Afrika tot dusver en wat haar geïnteresseerd het om aan die kompetisie deel te neem.
5 Mar 9AM 12 min

Yolanda en Alex du Pisani van Viljoenskroon kry verrassing op Skrikkeldag

’n Laaste groot hoogtepunt van die dag was die aankondiging van die wenner van vliegkaartjies vir iemand wat nog nooit op ’n vliegtuig gevlieg het nie. Yolanda en Alex du Pisani van Viljoenskroon sal eersdaags hierdie ervaring op hul wenslys afmerk. Dit was ook die dag Alex se verjaarsdag en…
29 Feb 10AM 2 min

Liana Weideman vra Barend Howard die ‘ja-woord’ op Skrikkeldag

Op die Joyride, het Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde en Kayla Barker gesorg dat die dag afsluit op ’n hoë musikale noot, asook die gebruiklike Skrikkeldag huweliksaanbod – die keer van Theunissen. Liana Weideman het Barend Howard die ‘ja-woord’ gevra en dié twee se storie het die…
29 Feb 10AM 4 min
20 – 40