OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,838 Episodes
400 – 420

Nico gesels Aksie Rugby met Leon Bolton

Ons het al gehoor van aksiesokker, netbal en selfs aksiehokkie, maar het jy al ooit van aksierugby gehoor? Wel, ons het ook nie, so Nico het vir Leon Bolton van Bloemfontein Action Sports gekry om ons bietjie meer oor die nuwe sport te vertel.
1 Nov 2023 11AM 5 min

Weird Wide Web - Disney World gedagvaar vir wedgie

’n Vrou het Walt Disney Parks and Resorts gedagvaar nadat sy gesê het sy het ernstige “beserings” op ’n waterglybaan by Florida se Disney World opgedoen, wat veroorsaak het dat sy in die hospitaal opgeneem is.
11 Oct 2023 9AM 4 min

Weird Wide Web - Die donker kant van "The Muffin Man"

Die kinderrympie "The Muffin Man" het 'n lang en kronkelende geskiedenis. Dit het die eerste keer in die vroeë 19de eeu verskyn as 'n pittige deuntjie oor 'n sekere "Dandy Muffin-Man van Drury Lane." Dit is selfs in 1802 vir koning George III opgevoer.
10 Oct 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - Gebore op dieselfde dag maar nie drieling nie

'n Paartjie in Florida het op 3 September 'n babadogtertjie in die wêreld verwelkom - hul derde baba wat op daardie datum gebore is. “Ons mond het gesak,” het pa Jeremy Turner (33) van Ocala, Florida, aan Fox News Digital gesê.
4 Oct 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - 'n Nuwe soort beste vriend vir die mensdom

Niko die eekhoring het die reis van 3 000 myl saam met sy eienaar, Yeison, van Venezuela na Matamoros in Mexiko gemaak, oorkant die Texas-grensstad Brownsville. Nou moet die paar dalk totsiens sê - maar vrywilligers veg om hulle bymekaar te hou.
27 Sep 2023 9AM 2 min
400 – 420