Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
256 Episodes
40 – 60

Estie Schreiber praat die week oor jou hart

Estie Schreiber gesels die week oor die hart. Ons produk is A. Vogel se "Crataegus Oxy". Gelief in Namibië deur vele mense, vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
29 May 2024 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels vandag weer oor "ThreshHold" wat help met kroniese pyn!

Estie Schreiber gesels vandag weer oor kroniese, seer pyn! Hoe kan die natuur help, want om aanhoudende pynpille te drink kom met menigte newe effekte. Is dit moontlik dat "ThreshHold" kan help? "ThreshHold" is beskikbaar as tablet en jel van apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur ‘n…
22 May 2024 3AM 13 min

Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'

Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'. Die druiwepit ekstrak met ‘n verskil! 'Oxiprovin' is beskikbaar by apteke in Namibië en nou ook by Clicks. Jy is welkom om navra per epos te rig na: info@sanatural.co.za
8 May 2024 3AM 8 min

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 2024 3AM 7 min

Anette Rheeder gesels oor nagsweet en warm gloede met hulp van A.Vogel se "Menoforce"

Vanoggend gesels Anette Rheeder met ons oor A.Vogel se produk: "Menoforce". Die natuur se antwoord vir warm gloede en nagsweet. Die "Menopause Rating Scale" waarna verwys word in ons gesprek se skakel is beskikbaar hier: https://livingnaturally.co.za/articles/women-s-health/menopause-rating-scale-mrs/ A.Vogel se produkte, insluitend "Menoforce" is in tablet vorm beskikbaar by apteke in Namibië…
21 Feb 2024 2AM 5 min

Anette Rheeder gesels hart en sirkulasie met A.Vogel se "Circulation Formula"

Hoe gepas dat ons op hierdie mooi "rooi" dag oor die hart en sirkulasie kan gesels met A.Vogel se "Circulation Formula". A.Vogel se "Circulation Formula" is beskikbaar by jou naaste apteek en indien nie, vra dat hulle dit by jou naaste groothandelaar bestel. Gesondheids navrae kan gerig word na info@sanatural.co.za
14 Feb 2024 2AM 8 min

Estie Schreiber gesels niere met A.Vogel se "Nephrosolid"

Estie Schreiber gesels vandag oor die niere. Elk so groot soos jou vuis met van die kleinste are in die hele lyf om jou liggaam gesond te hou. Vandag se produk wat hulp bied is A.Vogel se "Nephrosolid". Nou beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting kontak ons gerus per…
24 Jan 2024 2AM 13 min
40 – 60