Waarom raak jou mobiele data so vinnig op?

Loading player...
Jean-Louis gesels met John Ekongo, Korporatiewe Sakebestuurder van MTC, oor hoe mobiele datagebruik werk en waarom data soms vinniger opraak as wat gebruikers verwag. Hulle bespreek ook praktiese wenke om jou dataverbruik beter te verstaan en te bestuur, sodat jy die meeste uit jou databundel kan kry.
30 Jul 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Francois Hanekom Jnr.: Die jongste Wanderers Ope-kampioen nóg

Francois Hanekom Jnr. het geskiedenis gemaak deur die jongste speler nóg te word om die Wanderers Ope-toernooi te wen. Op pad na die titel het hy van Namibië se topspelers geklop, insluitend Kyle Kriel, Le-Hugo van Rooyen en die Namibiese nommer een, Arno Diekmann. Ons gesels met die jong muurbalster…
31 Aug 2AM 5 min

Van vlieënier tot stap- en toergids: Clive Bergh se avontuur deur Namibië

Clive Bergh van Let’s Go Hiking Namibia vertel van sy unieke reis van vlieënier tot stap- en toergids. Hy deel sy passie vir die buitelewe, die ongelooflike avonture wat hy saam met stappers beleef en hoe hy Namibiërs help om die land vanuit ’n heel nuwe perspektief te ontdek. Van…
25 Aug 7AM 6 min

THRESHHold Real MSM: Die natuur se antwoord op pyn en inflammasie

Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor THRESHHold Real MSM en hoe dit kan help met pyn en inflammasie. Hulle bespreek die voordele van THRESHHold Real MSM, wat beskikbaar is in beide tablet- en jelvorm. THRESHHold Real MSM-tablette en -jel is by jou naaste apteek beskikbaar. Vir enige navrae, kontak Sanatural…
19 Aug 4AM 7 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 17 Augustus 2026

Elmero Strauss gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
18 Aug 3AM 2 min