
Estie gesels oor Irma’s Rescue Reeks en die emosies van elke dag
Loading player...
Party dae loop alles volgens plan. Ander dae voel dit asof alles tegelyk gebeur. In haar laaste gesprek van die jaar op Kosmos 94.1 gesels Estie oor die emosies wat met alledaagse uitdagings gepaardgaan. Sy stel jou ook bekend aan Irma’s Rescue Reeks, ’n produkreeks vir elke huis.
Irma’s Rescue Reeks is by apteke beskikbaar. Vir meer inligting, besoek www.irmas.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.
Irma’s Rescue Reeks is by apteke beskikbaar. Vir meer inligting, besoek www.irmas.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.

