Kopskuif

Kopskuif, Saterdae, vanaf 4nm op Radio Kaapse Kansel 729AM.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Education
149 Episodes
1 – 20

Kopskuif - Ebeth Wilson - Verskilmaker

19.11.2022 - Kopskuif - Ebeth Wilson - Verskilmaker, Vandag gesels ek met Ebeth Wilson , ATKV-takvoorsitter van die ATKV-tak Gemeenskapsteater
19 Nov 2022 42 min

Kopskuif - Frik Roets - Verskilmaker

12.11.2022 - Vandag gesels ek met Frik Roets, ATKV-takvoorsitter van Vereeniging. In kort die volgende oor Frik, hy is eerstens ʼn gelowige man vir sy vrou, pa vir sy kinders, boer en besigheidsman en verantwoordelike burger van die mooi land van ons. Hy dien op verskeie uiteenlopende komitees en glo…
12 Nov 2022 26 min
1 – 20