KOPSKUIF - Ewaldt Scholtz, projekorganiseerder van die ATKV, gesels oor: Vandag se jeugleiers

Loading player...
Ewaldt Scholtz, projekorganiseerder van die ATKV, gesels oor die ATKV-Jeugleiersimposium.

Kom hoor hoe die ATKV-Jeugleiersimposium daarop gemik is om nuutverkose graad 11-leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en selfvertroue om betekenisvolle en verantwoordelike leiers binne hul skole, gemeenskappe en uiteindelik in die samelewing te wees.
6 Sep 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min