Cape Pulpit 729AM Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword.
Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny deel ‘n krag-boodskap met ons.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
138 Episodes
32 – 52

Johnny Louw – Ken Jy Vir God?

As ons vir God ken, dan begin ons om die wêreld te sien hoe Hy dit sien. Ons moet ook die sluise oop maak en ander seën soon God ons seën.
8 Feb 2023 6 min

Johnny Louw - Vrymoedigheid

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword. Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd…
1 Feb 2023 8 min

Johnny Louw – Het Jy ‘n Visie?

Soos ons die nuwe jaar aanpak, het ons ‘n droom, ‘n visie en ‘n plan nodig. Sonder hierdie dinge in plek gaan ons nêrens heen nie!
11 Jan 2023 8 min

Johnny Louw – Hoe om te Rus

Johnny is weer tuis na groot dele vna die jaar in die Vrystaat. Nes ek en j, is hy baie moeg na ‘n lang jaar. Sukkel jy om te rus? Laat Johnny jou leer deur die storie van sy uie lewe.
14 Dec 2022 14 min

Johnny Louw – Dankbaarheid

Dis tyd om terug te kyk op 2022 en een vir een die goeie dinge op te noem; waar ons gegroei het en waar God ons geantwoord het en aan Hom ons dankbaarheid bewys.
7 Dec 2022 7 min

Johnny Louw – Focus on Jesus

Our life’s circumstances see us often comparing, competing and filled with jealousy and envy. We need to move our sights away from these things and focus our hearts and minds on the things of God; being obedient, holy and God-honouring.
2 Nov 2022 9 min

Johnny Louw – The Goodness of God

Johnny shares a wonderful testimony from his own life, on what it means to seek first the Kingdom and have God add in the rest, just like He has promised.
26 Oct 2022 9 min

Johnny Louw - 12 Oktober 2022

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword. Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd…
12 Oct 2022 9 min

Johnny Louw – 05 Oktober 2022 - Ons het Hoop

Johnny deel uit Heb 6:19 en help ons om op God, ons Anker te fokus. Ons het God wat ons hoop gee en ons moet dan vir ander ook hoop wees. Johnny dee look pragtige stories uit sy skooljare wat oor jou eie lewe laat dink en hoe ons kan…
5 Oct 2022 9 min
32 – 52