Johnny Louw – 19 Oktober 2022 - Bring dit na my toe

--:--
Die Here wag vir ons om na Hom toe te kom. Maar ons is skepties, ons ken nie vir God nie, en ons dink ons kan dit self ‘uit sort’. Leer Hom ken, volg sy woord en vertrouo in Hom.
19 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min