Cape Pulpit 729AM Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword.
Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny deel ‘n krag-boodskap met ons.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
139 Episodes
52 – 72

Johnny Louw – 03 Augustus 2022 - Blydskap vs Vreugde

“Blydskap kom van dinge en mense waarvan ons hou en wie van on shou. Dit kan sport wees of as ons saam met familie is da tons die blydskap voel. Vrede is sekuriteit dat dinge goed gaan uitwerk ondat ons gered is deur die Bloed. Johnny deel meer met ons.”
3 Aug 2022 11 min

Johnny Louw – 27 Julie 2022 - Realness that sets us free

Johnny shares an emotive testimony of what went down at Angus Buchan’s farm as a number of me got together, and got real with themselves before God. Are you prepared to stand before God and bring complete honesty to Him and in that to find true freedom?
27 Jul 2022 9 min

Johnny Louw - 20 Junie 2022 - Ken Jy Vir God?

Hoe hou jy jou lewe op die regte pad? Ken jy vir God, en waar staan jy met Hom? Dit is baie duidelik dat ons ons kennis oor die Waarheid moet verbeter, en die week deel Johnny kragtige gedagtes oor hoe om in ons wandel met God te groei.
20 Jul 2022 10 min

Johnny Louw - 29 Junie 2022 - Kinders Van Standvastigheid

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword. Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd…
29 Jun 2022 5 min

Johnny Louw - 11 Mei 2022 - Integriteit

Jesus het ons kom wys hoe om te lewe, maar baie van Jesus se volgers leef nie soos Hy ons geleer het nie. Wys my woorde en aksies dat ek 'n persoon van integriteit is, en dat ek 'n ware Jesus volger is?
1 Jun 2022 10 min

Johnny Louw - 4 Mei 2022 - Swaarkry

As stress of hartseer vir jou 'normaal' begin voel, is iets nie reg nie. Negatiewe woorde voel dan normaal, en dit veroorsaak negatiewe aksies. Hierdie 'normaal' moet verander.
4 May 2022 8 min

Johnny Louw - 27 April 2022 - God sien die hele Prent

Ons pas almal in God se groot prent van die lewe. Maar, daar is stukkies van die legkaard van ons lewens wat kort. ons moet uitvind by God, watse stukkies kort, en ons moet saam met die Gees werk om daardie stukkies te kry.
27 Apr 2022 8 min

Johnny Louw - 6 April 2022 - Die Tong

Ons het baie keer dieselfde probleme al die jare deur, want ons praat die hele tyd dieselfde oor dinge. Ons moet begin lewe spreek oor die dele van ons lewens. Bring nuwe vrug tot betaan deur jou lewenswoorde te vul met die krag van die Gees.
6 Apr 2022 7 min

Johnny Louw -23 Maart 2022 - Roetines en Ritmes

Die seisoene verander volgens die routines wat God in plek gesit het, en God bou hierdie sisteme en roetines en hulle bring Hom eer. Ons meot Hom ook eer ons ONS roetines en rituele.
23 Mar 2022 6 min

Johnny Louw - 2 Maart 2022 - Moenie Dat Vrees Jou Lei Nie

Die mense daar buite, ken nie vir God nie, lees nie 'n Bybel nie, maar 'lees' ons. Hulle kyk en luister. As ons in gehoorsaamheid lewe en glo God is in beheer, dan lewe ons en vertel 'n storie van geloof wat inspireer.
2 Mar 2022 9 min
52 – 72