Johnny Louw – 10 Augustus 2022 - Dames, moet nie dwaas wees nie

--:--
‘n Dwaas is iemand wat met ego en trots ‘n probleem het. Moet nie dwaas wees nie – wees nederig en luister na die Gees van God en wees leerbaar. So sê
Johnny Louw in die week se inset.
10 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min