Cape Pulpit 729AM Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword.
Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny deel ‘n krag-boodskap met ons.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
139 Episodes
60 – 80

Johnny Louw - 11 Mei 2022 - Integriteit

Jesus het ons kom wys hoe om te lewe, maar baie van Jesus se volgers leef nie soos Hy ons geleer het nie. Wys my woorde en aksies dat ek 'n persoon van integriteit is, en dat ek 'n ware Jesus volger is?
1 Jun 2022 10 min

Johnny Louw - 4 Mei 2022 - Swaarkry

As stress of hartseer vir jou 'normaal' begin voel, is iets nie reg nie. Negatiewe woorde voel dan normaal, en dit veroorsaak negatiewe aksies. Hierdie 'normaal' moet verander.
4 May 2022 8 min

Johnny Louw - 27 April 2022 - God sien die hele Prent

Ons pas almal in God se groot prent van die lewe. Maar, daar is stukkies van die legkaard van ons lewens wat kort. ons moet uitvind by God, watse stukkies kort, en ons moet saam met die Gees werk om daardie stukkies te kry.
27 Apr 2022 8 min

Johnny Louw - 6 April 2022 - Die Tong

Ons het baie keer dieselfde probleme al die jare deur, want ons praat die hele tyd dieselfde oor dinge. Ons moet begin lewe spreek oor die dele van ons lewens. Bring nuwe vrug tot betaan deur jou lewenswoorde te vul met die krag van die Gees.
6 Apr 2022 7 min

Johnny Louw -23 Maart 2022 - Roetines en Ritmes

Die seisoene verander volgens die routines wat God in plek gesit het, en God bou hierdie sisteme en roetines en hulle bring Hom eer. Ons meot Hom ook eer ons ONS roetines en rituele.
23 Mar 2022 6 min

Johnny Louw - 2 Maart 2022 - Moenie Dat Vrees Jou Lei Nie

Die mense daar buite, ken nie vir God nie, lees nie 'n Bybel nie, maar 'lees' ons. Hulle kyk en luister. As ons in gehoorsaamheid lewe en glo God is in beheer, dan lewe ons en vertel 'n storie van geloof wat inspireer.
2 Mar 2022 9 min

Johnny Louw - 2 Feb 2022 - Ambassadeur van God

Wees wedergebore in Christus en wees versoen. Die kwalifikasie maak ons amassadeurs van Christus. Mense soek 'n aanraking van Jesus en dit is deel van 'n ambassadeur se verantwoordelikheid.
2 Feb 2022 9 min

Johnny Louw - 26 Jan 2022 - Verhoudings

In enige stuasie; by die werk, huis en buite, gaan dit oor verhoudings, en hulle moet aan gewerk word. Johnny deel sy wysheid met ons om ons te help om die beste en sterkste verhoudings te bou.
26 Jan 2022 8 min

Johnny Louw - 19 Jan 2022 - Gewoontes

"Adopt the habit, and the habit adopts you" Gewoontes kan ons vashou en ons kan partykeer nie eers agterkom dat ons slegte gewoontes het nie. Het ons mense wat genoeg omgee om dit vir ons te wys?
19 Jan 2022 6 min

Johnny Louw - 12 Jan 2022 - Die Jeug is Honger vir Meer van God

Johnny deel met groot passie oor hoe die jeug en jong mense van vandag in 'n donger wereld moet leef. Daar is skole sonder enige gebed of Bybellees in 'n tyd wanneer die dinge van die LIG as onnodig gesien word. Johhny deel oor hoe hy 'n hongerte in jong…
12 Jan 2022 6 min

Johnny Louw - 1 Des 2021 - Rus In Sy Arms

Tye is moeilk. Vir sommige mense raak dit net te veel. Klein goes steel ons vreugde. NOU is die tyd om iets daaroor te doen, en dit moet saak maak en vreugde bring aan ander mense ook!
1 Dec 2021 6 min
60 – 80