Johnny Louw - God roep ons na 'n hoër plek

Loading player...
Ons moet nie oor aardse dinge obsessief raak nie, maar liewers oor die dinge van die Hemel; die dinge uit 'n hoër plek. Hier op aarde is dit vol van die dinge wat in
opposisie staan teenoor die dinge van God, so ons moet die dinge van God implementeer in ons spasies hier in die wêreld.
3 Jul 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

GET UP & GO BREAKDFAST - ’n Bemoedigende Boodskap deur Moeilike Tye

In hierdie hartroerende motiveringsboodskap op Radio Kaapse Kansel deel Johnny Lau eerlike getuienisse oor pyn, geloof en God se getrouheid. Deur persoonlike uitdagings en oorwinnings herinner hy luisteraars daaraan om aan hoop vas te hou, selfs in moeilike seisoene. Met Skrif uit Psalm 27 moedig hierdie gesprek mense aan om…
6 May 6 min