Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
23
JAN

Annalise Kempen - BEDROG EN KORRUPSIE IN DIE AKADEMIESE WêRELD

23.01.2023 - Diegene van ons wat bietjie meer gesondheidsbewus is, het al dikwels gehoor dat avokados as ‘n super-kos beskou word. Maar diegene wat lief is vir avo’s weet ook hoe duur hulle geword het, soos wat hulle meer gewild geword het – en teen hierdie tyd behoort ons te weet dat as daar ‘n groot mark is vir iets, is daar ‘n goeie kans vir kriminele om ‘n situasie uit te buit. Is dit ook die geval met avo’s?
16
JAN

Annalise Kempen - BEDROG EN KORRUPSIE IN DIE AKADEMIESE WêRELD

16.01.2023 - Dit klink vir my, as ek na vandag se tema kyk, dat daar min sektore is wat immuun is teen korrupsie en bedrog! Interpreteer ek ons tema reg dat selfs instansies van hoër onderwys nie 'n uitsondering is nie – ten spyte daarvan dat dit die plekke is wat 'n voorbeeld behoort te stel van akademiese integriteit?
09
JAN

Annalise Kempen - KINDERS WAT PORNOGRAFIE KYK

09.01.2023 - Vandag takel ons ‘n sensitiewe onderwerp so vroeg in die jaar – maar dit maak dit nie minder van ‘n realiteit nie, en op die vooraand van ‘n nuwe skooljaar is dit belangrik dat ouers bewus is van kinders wat pornografie kyk. Is dit ‘n internasionale verskynsel of iets wat ook plaaslik sy kop uitsteek?
02
JAN

Annalise Kempen - EKSOTIESE KATTE (CHEETAHS) AS TROELDIERE: JA OF NEE?

02.01.2023 - Ons het so skuins voor Kersfees gepraat oor die feit dat troeteldiere nie ideale Kersgeskenke is nie omdat dit dikwels 'n emosionele keuse is en mense nie die omvang van die verantwoordelikheid daarvan besef nie. Maar vandag se tema klink vir my asof sommige mense se idees van ideale troeteldiere nou rasionele denke begin oorskry of hoe?
26
DEC
2022

Annalise Kempen - AS JOU BESIGHEID SE EPOS IN GEDRANG IS

26.12.2022 - Daar is deesdae so min mense wat nie 'n epos adres het wat hulle vir kommunikasie kan gebruik nie – en baie van ons het sommer meer as een epos adres: een vir persoonlike gebruik en nog een vir werk of amptelike kommunikasie. Maar as ek na ons tema van vandag kyk blyk dit asof ons daar 'n paar slaggate kan wees waarvoor ons moet uitkyk as ons amptelike eposse stuur en ontvang, of hoe?
05
DEC
2022

Annalise Kempen - TRANSITO-ROOFTOGTE: DEEL 1

05.12.2022 - Van tyd tot tyd sien ons op sosiale media van ‘n spesifieke pad wat motoriste moet vermy omdat daar ‘n transito-rooftog was waar swaargewapende misdadigers die kontant-voertuig aangeval het om hul hande op die geld te kry. Is hierdie ‘n misdaad waaroor elke Suid-Afrikaner hulle moet bekommer, of meer iets waarop die banksektor en polisie moet fokus?
28
NOV
2022

Annalise Kempen - GELDWASSERY: MANIERE OM “VUIL” GELD, SKOON TE LAAT LYK

28.11.2022 - Tydens ons gesprek verlede week het ons luisteraars ingelig dat geldwassery ‘n groeiende internasionale probleem is waar kriminele en misdaadorganisasies wat die geld wat hulle uit hul misdaadaktiwiteite gemaak het, op ‘n manier wettig wil laat lyk. Vandag gaan ons bietjie kyk watter sektore geteiken word tydens hierdie geldwassery proses. My eerste vraag is of banke direk geteiken word?
14
NOV
2022

Annalise Kempen - SLENTERS

14.11.2022 - SLENTERS – GEE AANDAG AAN DIE BASIESE, SODAT JY NIE DIE VOLGENDE SLAGOFFER WORD NIE - Ons het die afgelope paar weke oor ‘n paar slenters gepraat: Krypto, Instagram en werksoek – om maar net ‘n paar te noem. Ter inleiding, herinner ons luisteraars net weer wat hierdie slenteraars se tipiese modus operandi is sodat ons makliker kan uitken of iets ‘n slenter is.
07
NOV
2022

Annalise Kempen - WERKSOEK-SLENTERS: DEEL 2

07.11.2022 - Tydens verlede week se gesprek het ons gehoor hoe desperate werksoekers selfs bereid is om geld of ‘n fooi te betaal aan diegene wat hulle belowe dat hulle ‘n werk het, net om uit te vind dat dit slenteraars is. Vir watter ander tipe inligting word werksoekers gevra waarvoor hulle versigtig moet wees voordat hulle dit deel?

137 episodes

« Back 1—12 More »