Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
119 Episodes
1 – 20

Koalisie politiek - kan dit werk?

Prof. Erwin Schwella, Pieter Malan en dr. Corne Mulder gesels oor koalisie politiek in die lkig van die naderende Nasionale verkiesing in 2024.
31 May 51 min

Is die kerk se stem stil?

Ds Nelis Janse van Rensburg, Proff. Jannie Rossouw en Andre Duvenhage gesels oor die kerk se rol in die huidige Suid-Afrikaanse konteks.
24 May 54 min

Perspektief gesels oor die sg. National Shutdown

Jannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad
29 Mar 53 min

Hoop vir Suid-Afrika

Ds Andre Boezak, Rev Sammy Muller, Dr Braam Hanekom en ds Rudie Swanepoel gesels hoop.
15 Mar 54 min

Wat soek Sergei Lawrof in Suid-Afrika?

Waar staan ons met Suid-Afrika se buitelandse beleid. Proff. Abel Esterhuyse, Andre Duvenhage deel perspektiewe. Is dit die laaste sien van Covid. Dr Cloete van Vuuren gesels.
25 Jan 52 min

Die Christen en politieke bewustheid

Politiek is vuil, of is dit nie? Perspektieg gesels met Prof Fanie Snyman, dr. Cobus van Wyngaard en prof. Rothney Tshaka gesels oor die Christen en politieke bewustheid
4 Jan 43 min
1 – 20