Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm?
22 Oct 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min