Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
149 Episodes
80 – 100

Wat jy moet weet oor die Openbare Beskermer

Prof. Dirk Kotze verduidelik wat hoofstuk 9 instellings is, in besonder die Openbare Beskermer. Prof. Andre Duvenhage gesels oor menseregte dag wat pas gevier is. Prof. Abel Esterhuyse verduidelik n paar terme, onder andere kernwapens, biologiese/chemiese wapens, die begrip wêreldoorlog, ens.
24 Mar 2022 53 min

Jannie Pelser gesels met meningsvormers

Perspektief gesels met Jaco Kleynhans oor die oorlog in oos Europa. Ook mer Prof. Pieter Labuschagne oor n uitspraak van mnr Julius Malema dat hy nog staatspresident van Suid-Afrika gaan word. Ten slotte met Helene Meissenheimer verbonde aan die Kerkbode
2 Mar 2022 50 min

Is Suid-Afrika n mislukkende staat?

Perspektief gesels met Dr. Theuns Eloff, Theo Venter en Dr Johan Burger hieroor nav n artikel op Netwerk 24 geskryf deur Dr Theo Venter.
9 Feb 2022 50 min

Perspektief praat oor "wit wees in 'n multi-kulturele Suid Afrika"

Baie wit mense beleef ‘n somberheid en ‘n uitsigloosheid oor die toekoms van Suid Afrika en hulle rol daarin. Hulle belewenis is een van uitsluiting en verwyte. Is hierdie uitkyk iets om uitgedaag te word of is dit geregverdig? Hierdie gesprek tussen Jannie Pelser en gaste Prof. Christi van der…
2 Feb 2022 53 min

Perspektief gesels oor die jaar 2022

Luister na die goeie wense en insigte van dr Craig Rowe, prof Johannes Froneman, Theo Vensetr, Dr Dawid Kuyler, dr Barry Tolmay, Oscar Ehrensperger asook Charles van Onselen
5 Jan 2022 43 min
80 – 100