"Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie?

Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas.

Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword?
22 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

'n Wenresep vir Suid Afrika

Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep!
11 Jun 53 min

Die "Trump" faktor

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor
28 May 53 min

Die Midde Ooste...

Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste.
21 May 53 min