Reinet Saunders aan die woord - kontaknr: 0834102009 Slaan verkoue, griep en virusse die nek in met produkte van Flordis Cfi - soos Sambucol en vir bronchitis en swak longe - Ginsana
Gerda, die 28ste Julie is wêreld Hapatitis dag. Wat is Hepatitis? Gerda, ek het êrens gehoor, dat die lewer oor die 500 funksies het. Kan jy vir ons 'n paar van hulle noem? Die lewer maak gal wat ons help om vet af te breek, sodat ons vet-oplosbare vitamiene kan…
Onderwerp: "Winterblues" Met Juniemaand se bogemiddelde aantal reënerige, koue, betrokke dae pas dit goed by vanoggend se praatjie, naamlik winterblues. Gerda, hoe lyk die simptome van winterblues?
Mariska gee bietjie meer inligting rondom Rustelose bene. Hoe weet jy jy het rustelose bene? Wat is die oorsake van Rustelose bene en hoe kan jy dit bestuur? En, watter tipe medikasie kan help daarvoor?
Tibb Health Sciences verskaf alternatiewe medikasie. Wat is die huidige patalogie van griep en hoe kan dit voorkom en behandel word. Watter middels kan gebruik word vir die behandeling en voorkoming van die huidige tendens.
Mariska - Hartenbos Apteek - Kan te veel sout 'n goeie of 'n slegte ding wees? Kyk hierdie Soutbewustheidsweek noukeurig na jou soutverbruik en oorweeg of jy dit dalk kan verminder – dit kan jou gesondheid help. Vir meer inligting oor Soutbewustheidsweek en die effek van sout op jou gesondheid…
Op die Gesondheidskalender vir Februarie is een van die fokusse LEWENSSTYL en die rol wat dit in ons algehele gesondheid speel. Gerda van Hartenbos Apteek vertel meer.
Vir Alfred Vogel, Switzerse naturopaat, was dit baie belangrik dat mense moet verstaan wat in hulle liggame gebeur, oorsaak van probleem en die natuur se antwoord daarop. Waar begin 'n mens se verteringsstelsel?
Oktober is gesondheidsbewusmaking van beengesondheid en Gerda vertel van "prolotherapy" 'n ou, maar nie so 'n bekende metode van behandeling van ligament en gewrigsbeserings nie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.