SFM STREEK RADIO

SOUTH AFRICA | WEBSITE | FACEBOOK | TWITTER | Broadcast schedule
Kraakvars en oorspronklik Afrikaans. Gelee in die mooiste TuinRoete met ateljees in Hartenbos Seefront en George. Uitsendings is 24uur per dag, 7 dae per week met omroepers op die lug, daagliks tussen 6:00 tot 21:00 waarna deurnag musiek gespeel word.
SFM IS TROTS VANUIT DIE STREEK, VIR DIE STREEK

SFM - Sondag-oggend ateljee diens

14 EPISODES |  Podcast, ±11 min episode every 6 weeks, 1 day
SFM bied Sondag om 8:00 'n ateljee diens aan op SFM FM frekwensies 90.1 vir George en Mosselbaai en omgewing en 104.1 vir die Langkloof, Oudtshoorn, Calitsdorp en omgewing.
Jy kan ook luister op www.sfmstreek.com - luister hier
of via
RadioGarden http://radio.garden/listen/sfm-streek-radio/vnp9KaO5

5 channels