SFM STREEK RADIO SFM Wat is my regte?

SFM Wat is my regte?

Wat is my regte volgens die Reg?
Die eerste Dinsdag van die nuwe maand bespreek SFM en Prokureurs Oosthuizen Marais & Pretorius Ingelyf Jou regte volgens die Reg.
Skakel om om 10:10
Monthly Afrikaans South Africa Documentary · True Crime
15 Episodes

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 2025 13 min

WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

🎙️ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies – want ná jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings én jou wense hanteer…
3 Jun 2025 15 min

🎙️ WAT IS MY REGTE: Boedelbeplanning: Meer as net ’n testament -06 Mei 2025

🎙️ Vandag, in WAT IS MY REGTE, voer Andre van Niekerk van OMPLaw en Danny ‘n insiggewende gesprek oor boedelbeplanning, ’n belangrike maar dikwels uitgestelde deel van jou finansiële toekoms. 💼 Boedelbeplanning klink tegnies, maar dit is eintlik een van die belangrikste geskenke wat jy vir jou geliefdes kan los…
6 May 2025 13 min

Wat is my regte: FICA - Wet op Finansiële Intelligensie - 01 April 2024

🎧 ⚖️ WAT IS MY REGTE: Alles oor die FICA-wet – Wat jy móét weet! 🏛️📄 Maurice van OMPLaw vertel meer van die Wet op die Finansiële Intelligensie – beter bekend as die FICA-wet. Die wet is al dikwels in die nuus, maar wat is die werklike doel daarvan en…
1 Apr 2025 12 min

Wat is my regte: Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid - 11 Februarie 2025

🔥 Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid 🔥 Jy sit op jou stoep en kyk oor jou grond – ‘n paar hektaar se oop veld. Skielik kom die wind op, en ‘n klein vlammetjie verander in ‘n verwoestende veldbrand. Voor jy weet, versprei dit na jou buurman se eiendom en veroorsaak groot…
11 Feb 2025 7 min

Wat is my Regste: Onteieningswet,'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 28 Januarie 2025

🏛️ Onteieningswet: 'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 🤔 Maurice van OMPLaw vertel meer van die omstrede **Onteieningswet** wat onlangs deur die staatspresident onderteken is, en kommer wek regoor die land. Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit voorsiening maak vir **onteiening van eiendom teen geen (nul)…
28 Jan 2025 9 min

Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn. Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar…
12 Mar 2024 9 min

Oosthuizen Marais en Pretorius Prokureurs - 18 Desember 2023

Maurice Ellis werp meer lig op die Wet op die Bekerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (ook bekend as die “POPI-Wet”) wat daarop gemik is om vertroulikheid te verseker deur die wyse waarop persoonlike inligting deur persone of organisasies wat sodanige inligting bekom, te reguleer. *Hoe stoor jou besigheid…
19 Dec 2023 15 min

Wat is my regte - Oosthuizen Marais Prokureurs - 09/05/2023

Honderde duisende individue, paartjies en families huur akkommodasie in Suid Afrika, en dit is belangrik dat die regte van huurders gerespekteer word. Baie mense koop baie ‘n tweede eiendom as ‘n belegging, en hulle regte as verhuurders moet ook gerespekteer word. Die reg betreklik tot Huur en Verhuur bedoel om…
9 May 2023 6 min