⚖️ WAT IS MY REGTE? | Besoldigingsbeslagbevele – Wat beteken dit vir jou? 04 Agustus 2026
Loading player...
'n Besoldigingsbeslagbevel kan 'n groot invloed op 'n werknemer se inkomste hê, maar wat presies behels dit? Wanneer mag dit toegepas word, watter regte het 'n skuldenaar, en watter verantwoordelikhede rus op 'n werkgewer wanneer so 'n bevel toegestaan word?
🎙️ In hierdie maand se "Wat is my Regte?" gesels Danny van SFM Streek RADIO en Maurice van PH Attorneys Southern Cape oor:
✔️ Wat 'n besoldigingsbeslagbevel is.
✔️ Jou regte as skuldenaar.
✔️ Die verskil tussen 'n beslagleggingsbevel en skuldhersiening (Debt Review).
✔️ Die rol en verpligtinge van werkgewers.