Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

Loading player...
Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn.
Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar ek kan aansoek doen vir onderhoud; wat van my verwag sal word en wat is die hofproses wat volg nadat ek aansoek gedoen het.
12 Mar 2024 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 2025 13 min

WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

🎙️ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies – want ná jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings én jou wense hanteer…
3 Jun 2025 15 min