Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
28
OCT

Ep. 2 Reisklub Onderhoud 28 Okt. 22

Hierdie toer is een van ons juweeltjies en word nie verniet die Mooiste Kaap toer genoem nie. Ons besoek Kaapstad en omliggende omgewing…….die Kaapse skiereiland onder ander Kaappunt Natuurreservaat, , ons besoek die gewilde African Penguin kolonie by Boulders Beach, ons leer oor Simonstad, doen ‘n bootvaart na robeiland by Houtbaai, trotseer die bekende Boomslang by die Kirstenbosch Botaniese tuine, proe egte Kaapse wyn by die oudste wynlandgoed in SA en ry met die kabelkar tot op Tafelberg.
28
OCT

Karel Von Moltkè van Agua è Vida

Om dooie, gedemineraliseerde tru-osmose-water lewendig te maak, het jy minerale nodig. 84 minerale vir hidrasie van jou selle.

Agua é Vida Mossel Bay hou daarvan om vir jou net die skoonste en beste mineraalwater wat beskikbaar is, te bring.

Agua é Vida Mossel Bay - Nuwe tak open 1 November 2022 in 4 Via Apiestr, Voorbaai. Kontaknr: 0646540061
14
OCT

Reisklub Ep 1 Mooiste Kaap en Wynlande Toer

Luister gerus weer wat is op die spyskaart met die opkomende Mooiste Kaap en Wynlande Toer 14-18 November 2022.
Gedeelde verblyf en 2 etes per dag asook alle toegangsgelde ingesluit
Bespreek jou sitplek by 0661708448
23
SEP

23 Sep SFM Reisklub Episode 2 KZN Drakensberg & Slagvelde Toer

Episode 2: Die KZN Drekensberg & Slagvelde Toer
Meer agtergrond van die besienswaardighede op hierdie toer.
Die SFM Reisklub Toer vind plaas 25 Oktober tot 4 November 2022.
Volle luukse verblyf, 2 etes per dag, luukse vervoer en die beste gidse om jou toer 'n avontuur te maak. Bespreek by 066 170 8448 via Telefoon of Whats app
21
SEP

Marius Kruger van Marius K Bridal and Wedding gesels met Marq

Die Mosselbaai Bruid Skou 2022 vind plaas by die Mosselbaai Stadsaal 29 & 30 Oktober 2022 . Die Bruidskou se fokus punt is om trou verskaffers in die Tuinroete die geleentheid te skep om hul besighede en dienste aan voornemende bruide voor te stel. Bruidspaartjies wat op trou staan kan by hierdie spesiale geleentheid begin om hul groot dag te beplan.

85 episodes

« Back 1—12 More »