SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
273 Episodes
20 – 40

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
27 Oct 2025 12 min

Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 23 Oktober 2025

🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸 🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad ná 500 jaar 🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie…
23 Oct 2025 16 min

🎪Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid!🌞 20 Oktober 2025

Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! 🌞🎪 Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!🍔🍟🌭Jy kan selfs 'n kar wen!🚗Luister hier: SFM Streek Radio saai regstreeks vanaf die fees uit 🎧gerus weer na die gesprek met Rolandi en Mnr Sas. Laerskool George-Suid bly…
20 Oct 2025 19 min

Kus tot Kruin - Blitzbrokkies uit die Natuur! 09 Oktober 2025

🌊 Kus tot Kruin – Blitzbrokkies uit die Natuur! Fred gee terugvoer met ’n paar interessante blitzbrokkies oor ons natuurlike omgewing! 🕊️ Fred deel terugvoering oor: 🌾 Strandskoonmaak-aksies langs ons kus 🌸 Diosma Reservaat en sy unieke plantegroei 🎣 Visvangkonsessies in die Tsitsikamma Nasionale Park 💧 Damvlakke om dop te…
9 Oct 2025 15 min

Keep your garden pest-free with Protek - 06 Oktober 2025

🌿🐌 Keep your garden pest-free with Protek After the rain, snails, worms and aphids are back! In this week’s Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg shares quick tips to stop them in their tracks with: 🐌 Scatterkill for Snails 👉 Kemprin 👉 Avi Guard 👉 Knox Worm &…
6 Oct 2025 14 min

Kus tot kruin: Ontdek die geheime van ons Omgewing - 02 Oktober 2025

🌊🌿 Ontdek die geheime van ons Omgewing – Kus tot Kruin Vandag, Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – kyk ons weer na die wonderlike dinge in ons natuurlike omgewing wat ons soms miskyk. 🛑STOP en ontdek wat wag as ons regtig stil is en kyk! 👀 📻En skakel…
2 Oct 2025 16 min

Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos. Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend ⛺ kamptoerusting, 🚐 karavane, 🛻 4x4 aksie, 🏉 groot skerm-rugby en 🎶 lewendige…
30 Sep 2025 13 min

Kus tot kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! 25 September 2025

🎧📻 Kus tot Kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! Vandag het Fred gesels met mense wat ’n ware verskil maak! 💙 Tersia Marais en haar toegewyde span van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) deel die storie van hoe dit alles begin het, die geskiedenis agter hierdie…
25 Sep 2025 16 min

🚙🌄 Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! - 22 September 2025

🚙🌄 Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! #JimnyGathering2025 🚙Die Jimny Gathering 2025 & SafariTown Festival laat die Klein Karoo gons! 🌟 Henk van der Schyf het kom vertel wat wag in die hart van die Klein Karoo! 📍 Wat wag op jou luister gerus weer: 🎟️ Kaartjies beskikbaar by safaritown.co.za #JimnyGathering2025 #SafariTown…
22 Sep 2025 11 min

🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season with Protek - 22 September 2025

🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season! 🌱 Get your garden ready for spring! 🎙️ Paul Hartzenberg shares top tips on protecting plants from sun, rain, fungi & pests with Sprayfilm 10, All Buff, Mycoguard, Tenazole, Rose Guard and more. 🌹 👉 Listen now & keep your garden healthy! More…
22 Sep 2025 14 min

🌍📻 Ontdek die Ongewone op Kus tot Kruin! 🎧 - 18 September 2025

Het jy al ooit gewonder: Wat weeg ’n wolk regtig? 🌩️ Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang én weer vry te laat? 🎣 En moet ons self probeer veearts speel as ons ’n beseerde dier of voël teëkom? 🐦 🐾Hierdie en ander verrassende vrae kom…
18 Sep 2025 15 min

Protek - 🌿🐜 DIY Pest Control Made Easy! 🕷️ - 08 September 2025

Spring, summer or autumn bring sunshine… and BUGS! 🦟 But don’t worry – in this week’s Protek Home & Garden podcast, Paul Hartzenberg shares practical tips to keep your home pest-free. Protek has the solution: ✨ Alphathrin for quick knock-down ✨ Insect Destroyer (RTU & Concentrate) ✨ Antrap Indoor &…
8 Sep 2025 14 min

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 2025 13 min
20 – 40