🎧🌿 KUS TOT KRUIN | Van Grootpoot tot Robbe – die natuur hou ons aan die praat! 🌊🐾 02 Julie 2026

Loading player...
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? 🌍
πŸŽ™οΈ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake.
🌊 Die COGIA-stranding by Midbrak.
🌿 Plantesmokkel by Kariega.
🦭 Waarom robbe in Kalkbaai so maer is – en wat die oorsake en gevolge daarvan is.
πŸ‘£ Die legende van Grootpoot van Knysna.
πŸ“¨ Ons deel ook terugvoering van 'n luisteraar uit Upington en nog vele meer! Moenie hierdie boeiende natuurgesprek misloop nie.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete en Klein Karoo.
🌐 Luister ook regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com
🎧 Luister gerus weer:
#KusTotKruin 🌿 #SFMStreekRADIO πŸ“» #Bewaring 🌱 #NatuurNuus 🌊 #Tuinroete 🌿 #Midbrak 🌊 #Kariega 🌱 #Kalkbaai 🦭 #Knysna πŸ‘£ #BewaarOnsNatuur πŸ’š
5 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’° LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiΓ«le sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiΓ«le sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geΓ«rf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min