🌍 Kus tot Kruin | Die Natuur se balans – en ons rol daarin 🌿30 Julie 2026

Loading player...
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra.
Onderwerpe wat bespreek is, sluit in:
🐘 Trofeejag en die uitwerking daarvan op olifantbevolkings
πŸ¦‡ Die belangrike rol van vlermuise in ons ekosisteme
πŸ¦“ Die afname van wilde diere oor die afgelope 50 jaar
🌳 Ontbossing, herbebossing en die waarde van bome
🎣 Spookhengel en die langtermyngevolge daarvan, asook etiese optrede rondom onder andere haaivangste
🌱 Bewaring begin nie net in reservate nie – dit begin by die keuses wat elkeen van ons elke dag maak.
🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se aanlyn platforms.
30 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’° LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiΓ«le sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiΓ«le sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geΓ«rf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min