DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 21 Oktober 2026

Loading player...
In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend:
Lodewyk Coetzee (Wyk 8)
Douw Steyn
Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
Aan DA Mayor Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?

Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
21 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min