Hartenbos Apteek - Hoe kom ek met almal oor die weg? - 20 Desember 2023

Loading player...
Gerda, gee riglyne en praktiese raad wat toegepas kan word in 2024,
in ons gesin, familie, vriende, mede werknemers, om beter met mense oor die weg te kom en sodoende dalk ook genesing te kry van ‘n fisiese kwaal.
20 Dec 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min