Elandré het by Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom kuier vir 'n baie spesiale luistersessie van sy nuwe album, "Aandklank". Luister gerus weer hier.
Leierskapskenner, Anja van Beek, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe leiers en werknemers hul Emosionele Intelligensie kan bou om meer suksesvol in die werksplek te funksioneer. Luister gerus weer hier.
Anton Myburgh het na 'n 10 jaar stilte weer besluit om 'n nuwe enkelsnit op te neem en het het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor dit. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Chris Steyn en Bella het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor hulle enkelsnit "Winter in die Kaap". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Refentse het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Nykie" wat hy pas vrygestel het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ryk Kleinhans het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Janie se nie Ja nie". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Jun
23 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.