Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
175 Episodes
1 – 20

MID-MORE MET MIKE | Mrs SA Semifinalis 2024 in die ateljee

Vrou, ma, entrepreneur en nou MRS SA SEMI-finalis. Sy leef voluit en haar motto in die lewe is : It seems impossible until it's done. Haar boodskap is eenvoudig "ons is nie gemaak om in ons gemaksone te bly nie". Dis juis hoekom sy besluit het dat "as daar nie…
12 Feb 16 min

MID-MORE MET MIKE | HOW TO BE (UN) SUCCESSFUL - PETE PORTAL

How to Be (Un)Successful explores humanity’s elusive search for the wrong sort of success, and how Jesus’ life and teachings are the perfect antidote. Success is attainable – not in what we have but in how we live. This book looks at how Jesus invites us to experience a success…
1 Feb 14 min

MID-MORE MET MIKE | Onderhoud met Missing Children SA

Vermiste Kinders Suid-Afrika se statistiek dui aan dat 77% van kinders gevind word. Ongelukkig laat dit ons steeds met ten minste 23% van die kinders wat óf nooit gevind, verhandel of dood gevind word nie. Kinders is ook die mees kwesbare slagoffers van geslagsgebaseerde geweld. Die werklikheid is skokkend en…
22 Jan 9 min

KORTPAD | Liomee gesels met Pastoor Linda Fourie

Pastoor Linda Fourie wie deel is van die Globale Profetiese raad deel wat sy en ander profete vir die jaar 2024 ervaar. Hierdie is woorde wat jou kan bemoedig en stig vir die volgende jaar.
18 Jan 6 min

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 4)

SPREADING JOY MET SPAR WES-KAAP - DAG 4: Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Vanoggend het ons Eveleen Swanepoel van Bellville-Suid gaan verras. As SASSA pensionaris gebruik sy haar…
7 Dec 2023 3 min

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 3)

SPREADING JOY MET SPAR WES-KAAP - DAG 3: Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Vanoggend het ons Marleen Klaase van Elsiesrivier gaan verras. Sy het vroeër vanjaar haar man…
7 Dec 2023 3 min

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 2)

SPREADING JOY: DAG 2 Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Sandy Weiers van Arrows of Hope in Kraaifontein skep ‘n veilige hawe vir optel- en verwaarloosde kinders. Van die…
7 Dec 2023 5 min

Spreading Joy I Ons gee R5000 se kruideniersware weg (Dag 1)

Hierdie Kerstyd staan ons stil by dié vir wie dit ’n rowwe jaar was. Saam met Spar Weskaap verras ons 5 gesinne met ‘n trollie vol kruideniersware. Martha, van Wesbank, is ’n enkelma en het aanvanklik as huishulp gewerk voordat sy haarself as persoonlike versorger bekwaam het. Tans versorg sy…
7 Dec 2023 6 min

MID-MORE MET MIKE I AMORE BEKKER - EK HET 'N ENGEL GESIEN - DEEL 2

DIE BOEK IS GEVUL MET DIEP MENSLIKE ERVARINGS VAN HOOGS GEESTELIKE WESENS VANUIT ELKE UITHOEK VAN ONS LAND... RAKENDE HIERDIE VERSAMELINGS, HAAL AMORE BEKKER 'N WYSE MAN AAN: "DIT WAT ONS KAN TEL, TEL GLAD NIE; DIT WAT ONS NIE KAN TEL NIE, IS AL WAT TEL" DIE VERHALE IN…
29 Nov 2023 15 min

MIKE GESELS MET BIANKA VAN ASWEGEN OOR KINDER VEILIGHEID

Nasionale koördineerder en kriminoloog, Bianca van Aswegen deel wenke oor Gesins- en Kinderveiligheid gedurende hierdie eksamentyd en wat die prosedures is om vermiste kinders en mense aan te meld terwyl ons die feesseisoen binnegaan.
15 Nov 2023 6 min

MID-MORE MET MIKE - "DIS HOE BORSKANKER REGTIG LYK" VERTEL LENE HECK

"OM IETS TE SUGERCOAT GAAN NA N RUK GATE IN JOU TANDE LOS, PARTYKEER HET 'N MENS NODIG DAT IEMAND DIE WAARHEID OOK VERTEL" OP DIE OUDERDOM VAN 29 WORD LENE HECK MET BORSKANKER GEDIAGNOSEER, 'N MA, ' VROU, 'N DOGTER EN SAKEVROU EN SY STAAN NIE TERUG VIR HIERDIE…
13 Nov 2023 15 min
1 – 20