Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
203 Episodes
180 – 200

Anton en Rouchelle | Ramot Rehabilitasiesentrum

Ramot Rehabilitasiesentrum is in Parow geleë. Hulle staan families en slagoffers by met substansafhanklikheid. Die Ontbytspan, Anton Brink en Rouchelle Liedemann met meer uitgevind rondom die sentrum.
27 Jun 2022 8 min

'n Ma word verras met Moedersdag I Midmôre met Mike

Jason Make het vir 7 jaar gesukkel voordat hy sy graad verwerf het (met geweldige uitdagings). Vir sy ma was dit 'n dag van groot vreugde en sy, as huiswerker, het vir hom R2000 gegee op hierdie dag. Met Moedersdag het ons haar gaan verras met 'n R2000 geskenkbewys van…
6 May 2022 14 min
180 – 200