VIR KAREN ELS HET DIT ALTYD GEGAAN OOR MEER AS DIE KOS SY DEEL HAAR ERVARING VAN DAG EEN AF EN DIE EMOSIES VAN DIE OOMBLIK WAT BERTUS BASSON HAAR NAAM SE, EN SY AS DIE WENNER VAN DIE HEEL EERSTE KOKKEDOOR VUUR & VLAM KOMPETSIE AANGEKONDIG WORD
Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met die bekende ontwerper en stilis, Brendon van der Vyver van “Brendon V Bespoke” oor hoe hy mansmode geherdefinieer het met elegansie en doel.
Jaco Deacon - Uitvoerende beampte van FEDSAS - Nasionale verteenwoordigende organisasie vir Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole gesels met ontbyt oor die Bela-wetontwerp en hoe dit die skole beiinvloed.
Ek is Stefaans Coetzee Ek is 'n Kind van God Ek is 'n Man, 'n Pa EK IS NIE MY VERLEDE NIE Die Verhaal van 'n seun wat dieergste sou doen, ter wille van aanvaarding. Dit is 'n verhaal van Hoop, Genade en Tweede Kanse. Dit wys dat enigeen kan…
"Kos gaan en hoef ook nie altyd mooi te lyk nie, solank dit lekker is" Met hierdie woorde het self Mike nou meer vertroue in die Kombuis en voor die Vuur... Bertus Basson kom gesles oor die programme In die Sop en Kokkedoor Vuur en Vlam En deel ook n…
Mike is joined by Head of Newsroom & Content Lead at GSport Celine Abrahams to give exclusive insight into the much-anticipated Momentum #gsport18 Awards. During this interview they delve into some of the finalists announced, highlighting the frontrunners and some of the categories that are sure to keep us on…
Ds Johan Els is n kenner en kundige op die gebied van Depressie en Angs. Hy is n Kliniese Pastorale Terapeut wat hom n kundige maak op hierdie baie belangrike onderwerp. Hulle gesels ook oor wat dit beteken om jou ware identiteit in Christus te kan kry
Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
7 Jul 2023
8 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.