Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,089 Episodes
1 – 20

Kenneth Woodward - JESAJA 54:10

Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. Maar my liefde vir jou sal nooit verander nie, en my verbond van vrede sal nooit gebreek word nie,” sê die Here wat Hom oor jou ontferm JESAJA 54:10.
18 Nov 12AM 2 min

Lynette Beer - ESEGIËL 11:19

En Ek sal hulle harte verander en hulle gees nuut maak. Ek sal die harte van klip wegneem en vir hulle sagte harte in die plek daarvan gee. ESEGIËL 11:19
16 Nov 12AM 1 min

Charl Havenga - JESAJA 61:2

Om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos. JESAJA 61:2
13 Nov 12AM 3 min

Lorriaan du Plessis - JEREMIA 32:17

Ag, Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie. JEREMIA 32:17
12 Nov 12AM 1 min

Clement Martin - JEREMIA 29:11

Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê. JEREMIA 29:11
11 Nov 12AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA 17:8

Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen. Lang maande van droogte pla hulle ook nie. Hulle hou nie op om vrugte te dra nie. JEREMIA 17:8
9 Nov 12AM 3 min

Ernie de Meyer - JESAJA 12:2

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red. JESAJA 12:2
6 Nov 12AM 2 min

Clement Martin - JEREMIA 31:13

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13
5 Nov 12AM 2 min

Lorriaan du Plessis - ESEGIËL 36:26

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. ESEGIËL 36:26
2 Nov 12AM 2 min

Liomee Vosloo - 1 PETRUS 1:13

Sien daarom met verwagting uit na die genade wat vir julle gebring word wanneer Jesus Christus weer verskyn. Sorg dat julle helder dink en gedissiplineerd lewe. 1 PETRUS 1:13
30 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - SAGARIA 9:12

Keer terug na die vesting toe, gevangenes vol hoop! Ek belowe dat Ek julle dubbel sal vergoed vir al julle swaarkry. SAGARIA 9:12
29 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - PSALMS 5:4

Here, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting na U toe. PSALMS 5:4
26 Oct 1AM 3 min
1 – 20