Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
Occasionally
Afrikaans South AfricaBusiness · News
Pulane Nel-Sekepe and Prof. Bismark Toybeka talks about the role NWU is playing in building a more sustainable and food-secure South Africa, and how young people can start positioning themselves to be part of that future
Yolanda Maartens en Johan Pyper, Senior Bemarker by die Noord-Wes Univeriteit, gesels oor hoe NWU se landbou- en wetenskapprogramme lekker prakties is, en regtig toepaslik is vir vandag se werklikheid, en meer.
Nashua is jou 'total workspace solution' – hoekom wil jy van verskillende diensverskaffers gebruik maak as jy alles deur Nashua kan doen. Nampo gaan oor Landbou en Nashua se produkte en aanbieding is ook vir die agri mark. Yolanda Maartens gesels met Eddie Breytenbach, Besturende Direkteur van Nashua Welkom
NAMPO is nou in sy 58ste jaar. Dr Tobias gesels oor hoe gebruik Graan SA hierdie platform om die graanbedryf se strategiese prioriteite vorentoe te dryf.
Pulane Nel-Sekepe en Kinnear Geldenhuys, Tegniese Veld Adviseur van Brangus SA, gesels oor hoe lyk Brangus se teenwoordigheid hierdie jaar by Graan SA se Nampo Oesdag 2026.
Solidariteit se gewilde #JouYster-kompetisie skop die week af, en vanjaar word dit amptelik tydens NAMPO geloods vanaf 12 tot 15 Mei. Die kompetisie vier ʼn ambagsman of -vrou wat bou, regmaak en ʼn verskil met hul hande maak – die ware doeners in ons gemeenskappe. Stef Pretorius, beroepsnetwerkkoördineerder van die…
Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie…
Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
Yolanda Maartens spoke to Brendan Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank South Africa, about the bank's commitment to bolstering agricultural resilience amid global and local challenges.
OFM Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens speaks to FNB’s Dawie Maree about The role and future of sustainability for grain farmers in SA. Through strategic partnerships and tailored initiatives, FNB promotes innovation, environmental stewardship, and long-term sustainability in agribusiness.
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Antois van der Westhuizen van John Deere Financial oor die rol wat finansiering in die moderne landbou- en konstruksiesektor speel. Ons hoor hoe John Deere Financial sy handelaars en kliënte ondersteun, die doelwitte vir die jaar, en hoe hul finansieringsoplossings aanpas…
OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Johan Mostert, bestuurder van die nasionale landbou-sake-eenheid vir Dixon Batteries oor hul aanbieding by vanjaar se NAMPO Oesdag.
Akademia se studieaansoeke vir 2026 is reeds oop! Yolanda Maartens gesels vandag met Jeanmarie van Niekerk, leier van bemarkingsadviseurs by Akademia, regstreeks vanaf Graan SA se NAMPO oesdag. Besoek www.akademia.ac.za om meer uit te vind oor studies by Akademia of besoek hul stalletjie by Nampo in die Namposaal nommer 54.
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Griffiths Makgate van John Deere oor die nuutste ontwikkelings in die konstruksie- en grondverskuiwingsektor. Luister om te hoor hoe John Deere steeds voorbly in die bedryf deur slim tegnologie en innoverende masjiene, en hoe hulle huidige industrie-neigings en regulasies aanspreek om…
OFM The Joyride se Nico van der Westhuizen praat met Franco Claassen, verkoopsverteenwoordiger van Stara in Suid-Afrika, oor Stara se innoverende, betroubare en bekostigbare masjinerie vir boere.
14 May 2025
5 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.