OFM ‘Rejuvenation Week’ with Contour MED

‘Rejuvenation Week’ with Contour MED

It’s Women’s Month and Mid-Morning Magic is looking into rejuvenation with the help of Contour MED – your aesthetic and beauty care practice in Bloemfontein. We find out about various laser treatments, Botox versus fillers, threading, and so much more! Tune in for ‘Rejuvenation Week’ with Contour MED from 15 to 19 August, at 09:30 – only on OFM.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Sexuality
5 Episodes

juvenation Week' met Contour MED - Episode 4

Gedurende 'Rejuvenation Week' gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met die kundiges van Contour MED in Bloemfontein. Dr. Heinrich Griesel & Dr. Kobus Erasmus sluit in hierdie episode by haar aan om oor estetiese behandelings met laser te gesels.
18 Aug 2022 5 min

'Rejuvenation Week' met Contour MED - Episode 3

Gedurende 'Rejuvenation Week' gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met die kundiges van Contour MED in Bloemfontein. Dr. Heinrich Griesel & Dr. Kobus Erasmus sluit in hierdie episode by haar aan om oor estetiese behandelings soos Botox en vullers te gesels.
17 Aug 2022 8 min

'Rejuvenation Week' met Contour MED - Episode 2

Gedurende 'Rejuvenation Week' gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met die kundiges van Contour MED in Bloemfontein. Dr. Nadia Van Der Westhuizen en Dr. Bianca Van Wyngerd sluit in hierdie episode by haar aan om oor die belangrikheid van vrouegesondheid en veral intimiteit te gesels.
15 Aug 2022 9 min

'Rejuvenation Week' met Contour MED - Episode 1

Gedurende 'Rejuvenation Week' gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met die kundiges van Contour MED in Bloemfontein. Dr. Nadia Van Der Westhuizen en Dr. Bianca Van Wyngerd sluit in hierdie episode by haar aan om oor die belangrikheid van vrouegesondheid en veral intimiteit te gesels.
15 Aug 2022 8 min