JouRadio JouRadio

JouRadio

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air.
JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Occasionally Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews
81 Episodes
1 – 20

Lucky Paws Rescue. Diere is hulle passie!

Linda Pieterse van Lucky Paws Rescue vertel meer van hulle werk t,o,v verhongerde en verlore diere. Vind uit hoe jy ook by hierdie vervullende aksie betrokke kan raak.
24 Jul 10 min

Die helende krag van diere

Is jy en jou geliefde troeteldier dalk geskik om as 'n span betrokke te raak by Pets As Therapy (PAT)? Tania Le Roux vertel meer oor hierdie vervullende diens wat hulle aan die gemeenskap lewer.
7 Jul 14 min

The Polokwane Airshow 2024

Mokgadi Matli, CEO of the Polokwane International Airport and Robin Tapinos, organiser of the Airhsow in collaboration with the Botha Shellhole of the M.O.T.Hs chats to Rudolph about the Polokwane Airshow 2024.
15 Jun 13 min

Maak 'n verskil vir Abraham Kriel Kinderhuis!

Ds. Flip Snyders van Die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Pietersburg Noord en Ooos , vertel van hulle uitreik na Die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimole (Nylstroom) om nood te help verlig. Jou bydrae, in geld of goedere, kan ook help om verligting te bring
24 May 8 min

Rumi Photography

Rumi Photography is 'n fotografie en videografie besigheid wat meestal fokus op troues en hulle doen dit reg oor Limpopo en die Wes-Kaap. Hulle doen ook familie fotos, "newborn" foto’s en besigheids foto’s in Polokwane. Hulle passie is om elke oomblik vas te vang en daardie herinneringe vir hulle kliënte…
22 May 2 min

Geniet 'n naweek van Radio beheerde vliegtuie!

Martin Erasmus van Area 51 RC Flying Club gesels met Rudolph oor hulle "Baobab Fly-In Naweek van 17 tot 19 Mei. Of jy nou 'n Radio-beheerde vliegtuig entoesias, of gewoon net n vliegtuig entoesias is - hierdie een is vir jou!
10 May 14 min

Your environment needs you. Become involved!

Lisa Grosel talks to Rudolph about the aims and work of "WESSA Friends of Polokwane Nature Reserve", focusing on their concerns about the proposed development of an Eco Estate inside the Reserve.
6 Apr 12 min

Ruan Bronkhorst se merkwaardige verhaal

In 2008 was Ruan betrokke in 'n ongeluk wat hom met n breinbesering en 11 weke in 'n koma gelaat het. Dokters het hom min kans op herstel gegee. Verlede week het hy, as lid van die Protea span, Suid-Afrika met Armdruk verteenwoordig by die Afrika Spele in Ghana. Luister…
24 Mar 15 min
1 – 20