
Christiaan Baartman gesels oor sy nuwe liedjie... en ander diep dinge
Loading player...
Christiaan Baartman gesels met Rudolph oor sy nuwe liedjie "Om jou weer heel te maak". Hy deel ook 'n bietjie oor sy siening van Kunsmatige Intellegensie.





