Maroela Media Gesonde gesinne

Gesonde gesinne

In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink ʼn koppie boeretroos, en kom luister saam!
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family Narrated by Lourindi Nel van Learningforlife.online
2 Episodes

Help, my kind is ʼn sensoriese soeker

In dié aflewering van “Gesonde gesinne” help Lourindi ouers om sensories soekende gedrag te verstaan en verduidelik hoe jy jou kind kan ondersteun. Sy verduidelik wat dit behels as jou kind ʼn sensoriese soeker is en ook hoe dit van sensoriese sensitiwiteit verskil. Skink vir jou ʼn lekker koppie boeretroos,…
25 Oct 9 min

Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit

Lourindi Nel, ʼn volwasse- en kinderberader, bespreek vandag sensoriese sensitiwiteit in Maroela Media se gesprekreeks oor gesonde gesinne. Sy verduidelik wat presies sensoriese sensitiwiteit is en hoe dit in kinders kan voorkom.
18 Oct 8 min