
Gesonde gesinne | Jou gesin is ʼn span, so moenie vergelyk nie
Loading player...
In jou gesin behoort die fokus op spanwerk te wees, nie ʼn wennerspodium vir elke kind nie. Vergelyking steel selfwaarde, maar erkenning kan dit weer opbou.

