Lunch Punch: Sean Williams van Live Life Always oor sy opruim-revolusie

Loading player...
Twee toegewyde omgewingsbewustes in die noorde van Johannesburg lei 'n opruim-revolusie om veral die Fourways- en Lonehill-gebied skoon te maak. Sean Williams en die voorheen werklose Lovemore Robson het binne drie maande meer as 143-duisend kilogram vullis verwyder. Sean gesels passievol oor hierdie inisiatief op Goeie Nuus Vrydag.
19 Feb 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min