Flexofend Gewrig beskermer - 2_September_2020.

Loading player...
Liezl Goosen van Flexofend gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee oor Wat is Flexofend en waarvoor word dit gebruik?
FlexofendTM is ‘n produk vir gewrigte. ‘n Mens het ongeveer 300 gewrigte in sy liggaam....................
www.flexofend.co.za
Kontak Liezl 081 840 7673
2 Sep 2020 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min