Gister Se Grotes: Bles Bridges 21 jaar later - 'n huldeblyk

Loading player...
Deur die jare het Bles Bridges diep spore getrap in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, maar veral ook in sy persoonlike hoedanigheid as mens. Hy is tot vandag toe nog die grootste Afrikaanse manlike verkoper in Suid-Afrika, met albumverkope van 3.2 miljoen kopieë. Familie, vriende & kollegas in die bedryf vorm deel van 'n baie unieke huldeblyk aan Bles - 21 jaar sedert hy op 53-jarige ouderdom in 'n motorongeluk oorlede is.
28 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min