Lunch Punch: Gerrie Pretorius oor die nuwe reeks van Leef Jou Reis

Loading player...
Gerrie Pretorius gesels oor sy nuwe, opwindende en 10de reeks van Leef Jou Reis wat 03 April 2021 op kykNET, DSTV kanaal 144 afskop.
18 Mar 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min